Prijs | € 4,49 |
Niet beschikbaar
EPUB met digitaal watermerk | Augustus 2013 |
Beoordeel dit boek als eerste!Beschrijving
Einder Eindelik verby die drentelgrens van hul twee eensaamhede haal hy haar, sy hom, weer in en wens verwonderd om nooit af te dwaal: hul dae n herhalende begin n wisseling van vergesigte waar versperring nie bespeur word, alles glim, verrassend skoongewas en klaar. Tog, in n aanval van omsigtigheid ons leer algaande ons perke ken, sê hy herinner hul mekaar aan eindigheid. En sien die einder weer vergly.
Specificaties
- Auteur
- Elisabeth Eybers
- Uitgever
- Querido
- ISBN
- 9789021448558
- Formaat
- EPUB met digitaal watermerk
- Publicatiedatum
- Augustus 2013
- Bestandsgrootte
- 1150720 bytes
- Taal
- Nederlandstalig
- Aantal Pagina's
- 60
Beschrijving
Einder
Eindelik verby die drentelgrens
van hul twee eensaamhede haal
hy haar, sy hom, weer in en wens
verwonderd om nooit af te dwaal:
hul dae n herhalende begin
n wisseling van vergesigte waar
versperring nie bespeur word, alles glim,
verrassend skoongewas en klaar.
Tog, in n aanval van omsigtigheid
ons leer algaande ons perke ken, sê hy
herinner hul mekaar aan eindigheid.
En sien die einder weer vergly.
Schrijf een recensie
Specificaties
- Auteur
- Elisabeth Eybers
- Uitgever
- Querido
- ISBN
- 9789021448558
- Formaat
- EPUB met digitaal watermerk
- Publicatiedatum
- Augustus 2013
- Bestandsgrootte
- 1150720 bytes Kb
- Taal
- Nederlandstalig
- Aantal Pagina's
- 60